Point Man Manne Kamp – JHB
Sluit aan by ons volgende Point Man Mannekamp en maak gereed vir ’n onvergeetlike ervaring! Met heerlike kos en ’n inspirerende atmosfeer skep hierdie naweek die ideale geleentheid om nuwe mense te ontmoet, ware vriendskappe te bou en bemoedig te word deur egte lewensverhale van ander mans. Dit is jou kans om nader aan God […]
R3000,00