- This event has passed.
Point Man Manne Aand – Paarl
28 August, 2024 @ 6:00 pm - 8:00 pm
Free

Daar is soveel manne wat ‘n great belewenis het op ons Point Man Manne Kampe. Ons wil graag ‘n geleentheid skep waar manne op ‘n meer gereelde basis kan connect oor ‘n lekker koppie koffie waar iemand ‘n kort getuienis gee.
Kom join ons asb vir die volgende Manne Aand.