Point Man Camp – Overberg
28 August @ 5:00 pm - 30 August @ 12:00 pm
R1000,00 – R1750,00

Ons het ‘n fantastiese Point Man Mannekamp gehad laas jaar en ons sien baie uit na die 2026 kamp. Maak gereed vir ’n onvergeetlike ervaring!
Kom geniet lekker kos, lekker mense en ’n ‘great’ atmosfeer! Ons gaan gesels oor Man-wees en hoe ons ‘n ‘hemel-by-die-huis’ atmosfeer kan skep.
Kom ons wees die manne wat God ons geroep het om te wees!
Be ready to be challenged, inspired and equipped!
Bring gerus ’n vriend saam!